Sanet le Roux

ComplaintsHealth & BeautySlim Eeze and Sanet le Roux

Complaint

0
Sanet le Roux
Country: South Africa
Slim Eeze-vrou vir miljoene gedagvaar

Llewellyn Prince in Kaapstad
llewellyn.prince@media24.com

Die bemarker van die onttrekte verslankingsmiddel Slim Eeze gaan vir R15 miljoen gedagvaar word.

Boonop beplan talle mense wat dié produk gekoop het ’n afsonderlike klasaksie-hofgeding teen me. Sanet le Roux.
Slim Eeze se vervaardiging is verlede Donderdag ná ’n Rapport-ondersoek gestop.

Le Roux – wat beweer Slim Eeze is reeds deur 103 000 mense oor die hele Suid-Afrika gekoop – gaan weens laster gedagvaar word deur ’n Kaapse gesondheidsfirma waarmee sy vroeër bande gehad het.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Sli ... agvaar-20100227

Post a new comment