Kentucky Langenhovenpark Bloemfontein
Complaint
Pieter Swanepoel
Country: South Africa
Het gister Kentucky gekoop het siek geword. Het myself belowe ek gaan nie weer daar eet want
die vorige keer was die goed ook oud gewees Hoender was so vol olie en die chips was hard. Weet nie
hoekom maak hulle massa kos en warm dit net weer op.!

Comments