bad service

ComplaintsRestaurants & Barskfc mountain mill mall worcester

Complaint

0
anereta roux
Country: South Africa
Ek en my man het Saterdagaand die 15de Januarie,om kwart voor 8 na Kentucky, by Mountain Mill Mall gegaan om vir ons kos te koop,groot was die teleurstelling,eerstens was daar nie hoender nie,en ons is toe meegedeel dat ons tien minute vir die hoender moes wa,weer eens dit was nie n probleem nie,maar dit is nie die eerste keer dat so iets gebeur nie,en ons bestelling was ook nie ten volle nie,i.p.v. streetwise 5,kry ons toe net 2 stukkies,koolslaai moes medium wees en het net 1 small ontvang,die plek was vuil en diens pateties,die dames hang oor die toonbank soos hulle die kliente help,en laastens was ek saam met n vriendin,wat ook vir hoender wag kleedkamers toe,toestand van toilet was haaglik vuil,toilet vloer was bruin van vuilgeit en die drom het oorgeloop van al die papier.Die diensbord wat teen die muur hang was nooit eers ingevul nie.

Diens sal spoedig moet verbeter of klante gaan nie meer die mall se Kentucky ondersteun nie.

Terugvoering sal waardeer word

dankie
Anereta Roux
0923749059

Post a new comment