swak diens
Complaint
marthinus
Country: South Africa
ek en my my vrou het gistraand kfs gaan koop. ons het ons order in gisit by die order boxs. Die vrou het nie ons order trug gelees nie. Ek het besluit om na betaal pint te ry
. Daar was niemand daar nie. net n man wat skree kry ons nie diens nie. Ek wil toe ry en sit vas in karre vat wag vir hulle orders. Ek klim toe uit en loop trug na die betaal pint. Daar kry ek n misslike werker wat vir my se,ek het nie jou order nie en jy moe betaal. Ek vra haar hoe kan ek betaal as niemand daar is om my te help nie. nou ja jy kan nie kla oor diens nie wat daar was nie. moes wag vir my order vir 15min met geen sout of tamatie sous in pak. kfc mandella weg bloemfontein

Post a new comment